Modulekode | JGL 733 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die konsepte "multi-geletterdhede" en "multimodaliteite" met die klem op die belangrikheid daarvan in die onderrig van leerders uit diverse linguistiese en kulturele gemeenskappe. Die onderwerpe wat in hierdie module behandel word moet nie in isolasie beskou word nie, maar hou onderling met mekaar verband en is op onderrig in die globale klaskamer van toepassing. Onderwerpe sluit, onder andere, die volgende in: taal en geletterdhede; taalverwerwingsteorieë; taalbeleidsdokumente; die veeltalige klaskamer; Engels as lingua franca;World Englishes; globalisering en skool- en sosiale geletterdhede. Daar word van die student verwag om geskikte toepassings te ontwerp van 'n verskeidenheid konsepte van innoverende klaskamerpraktyke wat in 'n gevorderde kennis van kern-Suid-Afrikaanse tekste, beleide en kwessies wat in hierdie module hanteer word, weerspieël. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App